709 Fountain Suites
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Georges Mall 1, Kaapstad-middestad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
709 Fountain Suites is op die agtste verdieping van Fountains geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste. Hier kan gaste op die balkon ontspan terwyl hulle die uitsig oor Kaapstad geniet.
Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is nog 'n dubbelslaapbank waarop 2 gaste kan slaap.
Die kombuis het 'n oopplan-uitleg en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n glasdeur wat na die balkon lei.
Gaste het toegang tot die hotel se geriewe wat 'n restaurant, kroeg en swembad op die grondverdieping insluit. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 234
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- St Georges Mall 1, Kaapstad-middestad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 709 Fountain Suites het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Georges Mall 1, Kaapstad-middestad, 8001, Wes-Kaap