LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 72 on Tap Self-Catering Cottages | LekkeSlaap
+41

72 on Tap Self-Catering Cottages

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerton-rylaan 72, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

72 On Tap Self-Catering Cottages is geleë in Milnerton Ridge, slegs 5 km vanaf Century City en 15 km vanaf Kaapstad se middestad. 72 On Tap Self-Catering Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf en dis die ideale basis vir vakansiegangers en sakereisigers.

Daar is 5 selfsorg-eenhede: 'n ateljeewoonstel, die Kayabs-woonstel, Trevors-woonstel, Herfskothuis en die hoofhuis. Die eenhede is elkeen individueel gemeubileer en het volledig toegeruste kombuise en en suite-badkamers. Jy het ook toegang tot WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Die tuin is goed belig saans en daar is 'n vuurmaakplek waar jy kan ontspan en braai. Daar is ook 'n swembad. Die instansie is binne maklike bereik van die strand en The Paddocks Winkelsentrum.

’n Boskroeg is nuut by die instansie bygevoeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir 72 on Tap Self-Catering Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Milnerton-rylaan 72, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 72 on Tap Self-Catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerton-rylaan 72, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMTA5ZGVhLTlhOTUtNDg5NS1hMGZhLWU5MjJkYWMzMzNiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 72 Milnerton Drive Milnerton Ridge 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.849741676091 18.513130992651
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!