Garsfontein Akkommodasie by 730 On Sher | LekkeSlaap
+22
+22

730 On Sher

13 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherstraat 730, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

730 On Sher in Garsfontein is 'n selfsorg-eenheid wat gerieflik gemeubileer is en vir 2 gaste geskik is.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg, 'n privaat ingang, en is ideaal vir paartjies, enkel- en sakereisigers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, tee en koffiemaakgeriewe, asook 'n eetarea met sitplek vir 2 gaste. Daar is 'n TV met onbeperkte Netflix, DStv en Youtube beskikbaar.

Daar is veilige onderdakparkeerplek en 'n daaglikse skoonmaakdiens. Ongelukkig is die eenheid nie troeteldiervriendelik nie. Ekstra dienste soos pendeldienste, etes, voorraad in die yskas, stryk- en wasgoeddienste, is beskikbaar teen ekstra koste.

730 On Sher is slegs 1 km vanaf Atterbury Value Mart, 4,5 km van Menlyn Maine Central Square af, 8 km vanaf Wilgers Medical Consortium, 13 km vanaf die naaste Gautrein-stasie in Hatfield, 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en het maklike toegang tot die N1, én die R24.

Slaapplek

’n Bespreking by 730 On Sher sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir 730 On Sher
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Sherstraat 730, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink 730 On Sher het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherstraat 730, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS1xl2ivRqlh0zNRO7rEDes2xI9MIflIswye9nIo2KOnFAg2CPj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R870  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 730 Sher Street Garsfontein 0042 Gauteng 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -25.796304 28.313154
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za