+22

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johanna Maria G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Absoluut die moeite werd. Voel soos huis weg van jou huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tenika-Joy N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Loved our stay and the hostess was very friendly. The place was amazing and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Thank you for the time you took out of your busy life to write this excellent review for us. Looking forward to your next visit.

Diana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal weer soontoe gaan. Baie lekker, rustig en netjies gewees. Sentraal en maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham V
1 nag
4.2
Jan 2026

Dit was heerlik. Sal weer gaan. Ja, die lakens is nuut en silwerskoon en pragtig gestryk. Die plek is silwerskoon en alles is in perfekte orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jb J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2025

Lekker, lekker, lekker. Dankie, dit was regtig amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Goeiedag Jossy, Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om so uitstekende resensie te lewer! Sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.

Hoogveld Boerdery Beleggings H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon en netjies. Pragtige en skoon plekkie. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wolfgang B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het gerieflik gebly met veilige parkering reg voor jou deur. Dit was baie skoon, gerieflik en ons is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Goeiedag Wolfgang, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir my 'n resensie te skryf. Altyd lekker om te hoor my gaste het 'n positiewe ervaring gehad. Ek kyk uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Andries L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangename kuier. Geen kinkels. Baie netjies en skoon plekkie. (Attention to detail). Plekkie baie goed toegerus. Ons sal weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Baie dankie Andries, altyd lekker om te hoor my gaste het hul verblyf geniet. Ons kyk uit na die volgende besoek.

Danny D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal beslis weer van gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons sal uitkyk vir julle.

Merlin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Always a pleasure. It was our third time and not our last time. Location and safety. The price is absolutely worth it. Clean and modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marsia
730 On Sher
Thank you Merlin, always such a great feeling when I hear that my guests are satisfied with what we have to offer. Looking forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marsia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 250
15 % AF
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
15 % AF
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
15 % AF
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 3)
Bespreek

730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS1xl2ivRqlh0zNRO7rEDes2xI9MIflIswye9nIo2KOnFAg2CPj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 3) 43 5 1 5 730 Sher Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.796304 28.313154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang