LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Gastehuis in Garsfontein

730 On Sher   Prime picks icon.

Prime picks icon.

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

33% AF!
Naweekaanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 26 Okt 2026 tot 17 Nov 2026.
  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

730 On Sher is 'n selfsorg-eenheid in Garsfontein, Pretoria-Oos. Met 'n privaat ingang en 'n oopplan-uitleg, is hierdie eenheid ontwerp vir paartjies, solo-reisigers of sakelui. Die eiendom is toegerus met 'n volledige sonkragstelsel en gasgeisers om 'n ononderbroke kragtoevoer tydens onderbrekings te verseker.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. 'n Bykomende enkelmatras vir 'n kind onder die ouderdom van 9 of 'n kampeerbedjie kan teen 'n ekstra koste voorsien word. Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas, asook 'n eetarea. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV wat onbeperkte stromingsdienste bied.

Geriewe op die perseel sluit in veilige onderdakparkering en 'n daaglikse skoonmaakdiens. Bykomende dienste beskikbaar teen 'n ekstra koste sluit in pendeldienste, tuisgemaakte maaltye, 'n vooraf gevulde yskas en wasgoed- of strykdienste. Let asseblief daarop dat die eiendom nie troeteldiervriendelik is nie.

Die eiendom is gerieflik geleë binne 'n radius van 10 km vanaf verskeie mediese fasiliteite, insluitend Life Faerie Glen Hospitaal (3.4 km), Netcare Pretoria-Oos Hospitaal (4.4 km), Mediclinic Kloof Hospitaal (7.2 km) en Wilgers Hospitaal (8.7 km). Time Square Casino is 4.5 km vanaf die eenheid geleë, terwyl O.R. Tambo Internasionale Lughawe 47 km weg is. Die ligging bied maklike toegang tot die N1- en R24-snelweë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wolfgang B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en veilig. Ons het goed oornag. Alles was in plek en skoon.
Aug 2026
Hannelie J
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker. Pragtige netjiese plek. Naby hospitaal.
Mei 2026
Colette D
Saam met lewensmaat
5.0
Tuiskoms - en ontspannend. Dit was absoluut die moeite werd.
Apr 2026
Estee H
Besigheidsreis
5.0
Veilig. Skoon. Privaat. Luuks. Alles wat 'n mens nodig het. Baie lekker gebly. Alles wat 'n mens nodig het. Baie vriendelike gasheer. Privaat. Veilig....
Sien meer
Mrt 2026
Wolfgang B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en goed geleë. Ja, ons het lekker oornag. Die eenheid was skoon en netjies.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marsia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink 730 On Sher het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Vanaf R1 250
33 % AF
R1 250 R750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 250
33 % AF
R1 250 R750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
33 % AF
R1 250 R750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8d9437f2a4aa28042b63472568faea50a88f9d9a735f6e655b40c84136ab4d94a59aad0d398e2fa4e30de2ae58b419e530d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R750 per nag (plek vir 3) 51 5 1 5 730 Sher Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.796304 28.313154