730 On Sher
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Nov 2025 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
-
Vanaf
R1 250R1 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
730 On Sher in Garsfontein is 'n selfsorg-eenheid wat gemaklik gemeubileer is en geskik is vir 2 gaste. 'n Enkelmatras vir 'n kind onder die ouderdom van 9 jaar, of 'n kampeerbedjie, is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg en 'n privaat ingang, wat dit ideaal maak vir paartjies, solo-reisigers en sakereisigers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n eetarea met sitplek vir 2 gaste. Die sitkamer sluit 'n slim-TV met onbeperkte stroming vir vermaak in.
Veilige onderdakparkering en 'n daaglikse skoonmaakdiens word voorsien. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie. Bykomende dienste soos pendeldienste, tuisgemaakte maaltye, 'n vooraf gevulde yskas en wasgoed- en strykdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Kragopwekker is beskikbaar vir gebruik tydens beurtkrag, wat ononderbroke gemak verseker.
730 On Sher is gerieflik geleë naby verskeie hospitale, insluitend Mediclinic Kloof Hospitaal (7.2 km), Netcare Pretoria Oos Hospitaal (4.4 km), Wilgers Hospitaal (8.7 km), en Life Faerie Glen Hospitaal (3.4 km). Die eiendom is 4.5 km vanaf Times Square Casino, 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en bied maklike toegang tot die N1 en R24 snelweë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marsia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- Gaste dink 730 On Sher het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang