Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

740 Leloko

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chantestraat 740, Leloko-leefstyllandgoed, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

740 Leloko is 'n gerieflike selfsorghuis vir 8 gaste op 'n privaat landgoed in Hartbeespoort.

Die huis het lugversorging en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die toonbank of etenstafel geniet. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis wat sluit beskikbaar.

Die Leloko-leefstyllandgoed bied 'n gemeenskaplike waterpark, speelarea vir kinders en 'n swembad. Die landgoed word deur 24 uur-sekuriteit gepatrolleer.

Hartbeespoort bied aktiwiteite soos riviervlotvaart, bootvaarte, perdritte en 4x4-, bergfiets- en vierwielmotorfietsroetes en gaste kan die Borakalalo-reservaat en die Harties-kabelweg besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 740 Leloko sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir 740 Leloko
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Nkusu Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Chantestraat 740, Leloko-leefstyllandgoed, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink 740 Leloko het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chantestraat 740, Leloko-leefstyllandgoed, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8583c3939e554b5bc85ab3a3beda9cf6e2871a79fb67f0b7ed878c530062e6a9a64a68763acac7b3f9501596fc763b59798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 740 Chante Street Leloko Lifestyle Estate 0216 Noordwes 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.750495 27.791961
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem