75 Fleur Park
Beskrywing
75 Fleur Park is 'n selfsorg-eenheid wat in 'n vakansie-kompleks op Gordonsbaai se strandfront geleë is. Hierdie vakansiehuis het slaapplek vir tot 5 gaste en is net om die draai van die hawe af.
Die eenheid is ten volle toegerus en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond.
Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die oorkantste leefarea en die sitarea het houtmeubels om op te ontspan. Parkeerplek is beskikbaar voor die eenheid vir 1 voertuig. 75 Fleur Park is ook net 8 km van die Strand se gholfklub en 10,5 km van Somerset Mall af.
Die kompleks is lekker naby verskeie restaurante, kroeë en op die rand van die marina.
Slaapplek
'n Bespreking by 75 Fleur Park sluit in:
1 x Dubbelbed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Badkamer
- Bad
- Stort
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na 75 Fleur Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |