LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 76 Waterkant Street | LekkeSlaap
+36

76 Waterkant Street

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 20 Des 2020 tot 5 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Waterkantstraat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 336 R5 069 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamerhuisie is geheel en al omskep in 'n moderne, eietydse woning.

Die groot oopplan-grondverdieping het lugversorging met houtvloere en in warm weer kan dit vergroot word wanneer 'n mens die glasdeure terugskuif en die sonnige private terras kan geniet. Die hele area bestaan uit 'n leef-, eet- en kombuisarea met luukse suede-rusbanke, moderne kombuis en Afrika-sjiek wat deur 'n oop kaggel beklemtoon word.

Trappe lei jou na en van die twee identiese slaapkamers wat met 'n koninggrootte-bed, of twee enkelbeddens opgemaak kan word en wat en suite badkamers het waarvandaan 'n mens oor die patio's kan uitkyk. Die onderste slaapkamer het direkte toegang tot 'n tweede, private binnehof.

As 'n ekstra diens addisioneel tot die verblyftarief word gratis WiFi gebied indien beskikbaar. Die huis word elke dag skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

De Waterkant is lekker naby al Kaapstad se vernaamste besienswaardighede. Stap na die V&A Waterfront, Groetemarkplein of die KIKs, of neem 'n kort taxi-rit na Tafelberg, Kampsbaai en die wynlande. The Village Cafe bied heerlike ontbyt en is langs Bayview Terrace. Cape Quarter is die naaste winkelsentrum, net 3 minute se stap van hier af.

Slaapplek

’n Bespreking by 76 Waterkant Street sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • 76 Waterkantstraat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R6 336
Vanaf R5 069
per nag (vir 8 persone)
was R6 336
Vanaf R5 069
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Waterkantstraat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2NmMwNmY4LWU5NzItNDk1Ny1iYmE1LWJiNTFiMmMxOWZjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R6 336, nou Vanaf R5 069  per nag (vir 8 persone) 76 Waterkant Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -33.91605318 18.41704488
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!