76 Waterkant Street
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 76 Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hierdie vierslaapkamerhuisie is geheel en al omskep in 'n moderne, eietydse woning.
Die groot oopplan-grondverdieping het lugversorging met houtvloere en in warm weer kan dit vergroot word wanneer 'n mens die glasdeure terugskuif en die sonnige private terras kan geniet. Die hele area bestaan uit 'n leef-, eet- en kombuisarea met luukse suede-rusbanke, moderne kombuis en Afrika-sjiek wat deur 'n oop kaggel beklemtoon word.
Trappe lei jou na en van die twee identiese slaapkamers wat met 'n koninggrootte-bed, of twee enkelbeddens opgemaak kan word en wat en suite badkamers het waarvandaan 'n mens oor die patio's kan uitkyk. Die onderste slaapkamer het direkte toegang tot 'n tweede, private binnehof.
As 'n ekstra diens addisioneel tot die verblyftarief word gratis WiFi gebied indien beskikbaar. Die huis word elke dag skoongemaak op weeksdae, behalwe op openbare vakansiedae.
De Waterkant is lekker naby al Kaapstad se vernaamste besienswaardighede. Stap na die V&A Waterfront, Groetemarkplein of die KIKs, of neem 'n kort taxi-rit na Tafelberg, Kampsbaai en die wynlande. The Village Cafe bied heerlike ontbyt en is langs Bayview Terrace. Cape Quarter is die naaste winkelsentrum, net 3 minute se stap van hier af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tobin Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 17
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 76 Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
76 Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang