77 Chaka's Cove
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
77 Chaka's Cove is tussen Ballito en Salt Rock geleë. Hierdie lieflike selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks wat in Chaka's Rock aan die Noordkus van Ballito geleë is. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek, aangesien die kompleks stapafstand vanaf die strand is, 'n uitsig oor die Indiese Oseaan en 'n lieflike swembad het.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die helder oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie sitarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea. Hierdie eenheid sluit ook 1 onderdakparkeerplek in.
Slaapplek
’n Bespreking by 77 Chaka's Cove sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 52
Jaar gelys 4
Ligging
- Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom