LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Gastehuis in Bovlei

77 On Church   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chris N
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Relaxing. Very friendly owner! Very quiet place would recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie gerieflik, stil en veilig. Ja. Baie lekker gekuier. Ken die eienaar en sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie akkomoderend en vriendelik. Mooi, skoon, sentraal geleë in Wellington.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag
5.0
Apr 2026

Baie lekker rustig. Ek sal enige tyd weer terugkeer daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld en naby alles. Christine het uit haar pad gegaan om dit so gerieflik moontlik vir ons te maak met ons verblyf daar. Die lekker afkoel splashpool het voorwaar baie gehelp met die hitte en natuurlik lekker geslaap met die aircon. Ons kon ook braai, wat baie help met self-catering. Baie vriendelike mense, en sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie D
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Unwind, safe clean environment. Convenient. Friendly host, comfortable well-appointed ensuite bedroom. Garden and pool were calm and neat. Relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Eenvoudig lekker. Lekker dik. Badkamer is deel van die kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan R
Lang verblyf
5.0
Okt 2025

Veilig, behulpsaam en rustig. My verblyf was uitstekend en waarde vir my geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonas M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Clean, great hospitality and great location. Great place and Christine was an absolute great host. Definitely recommendable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Dit was 'n lekker gesellige plekkie om as gesin van 4 te kan bly. Baie goeie diens ontvang. Dit was netjies en naby alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

77 Church Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953100a3acbf97dc38706ce9c5a78c33be0ba1665bc456a92ba6c39d21e8afc11514e8fafe83fe1476f334b271b4746e3c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 77 Church Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.637479 19.0155535

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang