Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Bodorp

8@Adderley

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Pierre B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Sal beslis aanbeveel. Baie gerieflik, baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netjiese, baie sentrale oorslaap-plek met alles wat 'n mens nodig het. Sentrale verblyf met alles wat 'n mens nodig het, en naby aan die ouetehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, warm swembad, goeie gaste. Die gastehuis was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Heerlik gebly! Waarde vir geld vir seker! Baie netjies en veilig. Stapafstand van winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa E
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Home away from home! Hartlike gasvryheid! Skoon, netjies, ten volle toegeruste kamer, lekker warm swembad, lieflike ekstra fasiliteite! Baie goed geleë en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luthando N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Amazing. It was amazing and everything is good there. Nice view, clean. I really enjoyed everything about that place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustigheid, netjies, liefdevol, pragtige uitsig. Baie dankie vir julle goeie diens, dit was 5 ster gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruche D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Dit was regtig baie lekker. Gasheer was baie vriendelik. Sal beslis weer boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie gerieflik, vriendelik en behulpsaam. 8 @ Adderley is goeie verblyf, baie netjies en skoon. Ligging is baie sentraal in George en maak dat jy enige plek binne of buite George maklik kan bereik. Goeie kommunikasie met Charmaine via WhatsApp, persoonlike kontak en 'n goed gedokumenteerde inligtingsboek. Die verblyf word elke dag skoon gemaak. Daar is lekker braai, swembad, eetgeriewe, baie bord speletjies en 'n pooltafel. Die kamers het Netflix en WiFi. Stort werk baie goed. Ons het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

The host was friendly. The place is super clean and tidy. Very nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Adderley Street, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA342ed6349e3e79d03df320481a4e0cbab9ae1005c0680cd73803d67928654b6417c7089e101c2e2c04668d682bd13f7ac5a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 8 Adderley Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952208954153 22.464363976057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang