+65
Gastehuis in Bodorp

8@Adderley

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Petro D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Die verblyf was gemaklik, gasvry en genotvol. Netjies en skoon eenhede. Die familie het die plek ten volle geniet. Gasvryheid van die gasvrou en haar gesin het ons verblyf so tuis laat voel. Plek is baie netjies en skoon en gemaklik ingerig met alles wat mens benodig. Die swembad was 'n wenner met die kinders. Manne het die pooltafel en darts geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ontspannend en goeie middelpunt tussen Oos- en Weskaap. Was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gebly en alles was super skoon en netjies en alles wat mens benodig. Die swembad en pooltafel was 'n wenner met die kinders en sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Sal beslis aanbeveel. Baie gerieflik, baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netjiese, baie sentrale oorslaap-plek met alles wat 'n mens nodig het. Sentrale verblyf met alles wat 'n mens nodig het, en naby aan die ouetehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, warm swembad, goeie gaste. Die gastehuis was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Heerlik gebly! Waarde vir geld vir seker! Baie netjies en veilig. Stapafstand van winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa E
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Home away from home! Hartlike gasvryheid! Skoon, netjies, ten volle toegeruste kamer, lekker warm swembad, lieflike ekstra fasiliteite! Baie goed geleë en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luthando N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Amazing. It was amazing and everything is good there. Nice view, clean. I really enjoyed everything about that place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustigheid, netjies, liefdevol, pragtige uitsig. Baie dankie vir julle goeie diens, dit was 5 ster gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruche D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Dit was regtig baie lekker. Gasheer was baie vriendelik. Sal beslis weer boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Adderley Street, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA342ed6349e3e79d03df320481a4e0cbab9ae1005c0680cd73803d67928654b6417c7089e101c2e2c04668d682bd13f7ac5a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 8 Adderley Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952208954153 22.464363976057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang