Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 at Norman Crescent

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norman-singel 8, Northcliff Uitbreiding 12, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 at Norman Crescent is 'n bekoorlike toevlugsoord in Johannesburg wat ruim, gerieflike selfsorgverblyf bied. Dit word deur die natuur en verskeie voëlspesies omring, wat tot die rustige wegbreek bydra. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, 2 paartjies of 'n klein groep vriende wat op soek is na oornagverblyf.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, bidet en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer.

Daar is 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea en eetarea het 'n etenstafel, kaggel, 'n TV en gemaklike sitareas wat na 'n beskutte stoep met buitesitplek lei.

Verder het die huis ook 'n swembad, braaigeriewe, 'n trampoelien en 'n ruim tuin. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 at Norman Crescent sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Norman-singel 8, Northcliff Uitbreiding 12, Johannesburg, 2195, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norman-singel 8, Northcliff Uitbreiding 12, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99572790b4df2efdc1a11ac9f66ddb613e0a029b5d2a4fc0bddb96ba7094f07c53871f0ac30cfb198c236d6f10f0b3cfcedf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 8 Norman Crescent Northcliff Ext 12 2195 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.153402009408 27.961703260402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem