8 Bronze Paradise
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronze Paradise 8, Bournemouth-laan 747, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
8 Bronze Paradise is 'n woonstel op die boonste verdieping in 'n veilige kompleks in Leisure Bay.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n groot bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook gemeenskaplike wasgeriewe in die kompleks. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Die woonstel word bereik deur 'n stel trappe en is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie. Daar is lugversorgers in die leefarea en al die slaapkamers.
Die kompleks het veilige, privaat toegang tot die strand oor 'n houtbruggie. Daar is ook 'n pragtige tropiese tuin en swembad. Die prys sluit skoon linne in, maar gaste moet asb hulle eie handdoeke saambring.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Bronze Paradise 8, Bournemouth-laan 747, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 8 Bronze Paradise het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronze Paradise 8, Bournemouth-laan 747, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal