LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Eden Sands | LekkeSlaap
+41

8 Eden Sands

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir 8 Eden Sands
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Angelika H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelika H
Gesin met klein kinders

Lekker ontspan met die mooiste see-uitsig. Net jammer die strand was verbode weens Covid.

Woonstel baie goed ingerig. Kort dalk net ordentlike waaiers vir die warm someraande.

Marisan V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisan V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig!

Die woonstel het 'n asemrowende uitsig oor die see en strand, en is reg by die kompleks se swembad wat dit ideaal maak om vinnig af te koel. Die braaigeriewe in die kompleks is dalk net bietjie min indien die kompleks vol bespreek sou wees. Die grasperk is kort en netjies en die tuin is 'n plesier om in rond te stap.

Francois C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Gesin met tieners

Veilig en rustig.

Plek was baie netjies en goed toegerus. Het veilig in die kompleks gevoel, kinders het maklik vriende gemaak en lekker gespeel. See uitsig van die eenheid was 'n groot plus gewees. Kon ook lekker gaan visvang op die strand. Banke in eenheid was net nie baie gemaklik nie.

Joslyn B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joslyn B
Gesin met tieners

I will definitely recommend the place to family and friends, amazing sea views and a beautiful complex

We had an amazing holiday Beautiful complex with amazing sea views I will definitely came back soon . The complex is secure and safe with nice facilities on the complex swimming pool and braai area. The place was nice and clean I will definitely recommend family and friends to visit the place

Megan B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B

Baie lekker

Baie mooi uitsig sal Eden Sands beslis aanbeveel as n bestemming. Baie oulike rustige plekkie

Tobie P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie P
Gesin met klein kinders

Wonderlik. Netjies. Waarde vir geld.

Dit is n wonderlike en pragtige plekkie vir baie goedkoop met wonderlike see uitsig. Baie netjies en veilig. Dit is wonderlik dat dit loop afstand is van die strand af en dat daar n swembad is vir die kinders. Wonderlike diens en werklik die moeite werd.

Emsie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie V
Gesin met tieners

Wonderlike see uitsig

Nie net is dit baie veilig nie maar die see uitsig is die beste. Lekker groot swembad. Was n baie lekker plekkie. Sal dit weer besoek

Nadia V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Gesin met tieners

Wonderlike uitsig en naby die see.

Wonderlike uitsig, skoon en netjies. Naby die swembad en naby die see.

Karen M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld. Uitstekende ligging en uitsig.

Baie netjies, mooi woonstel en goed toegerus. Baie lekker wegbreek. Uitstekende uitsig.

Christel D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel D
Gesin met klein kinders

Ontvangs en verblyf was wonderlik.

As familie van 4 het ons 'n wonderlike tydjie gehad, verwelkoming was baie vriendelik. Woning en uitsig is wonderlik. Sal definitief aanbeveel. Sal definitief weer 8 Eden Sands boek.

Driena G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Driena G

Onaangename woonstel - sal hom glad nie aanbeveel nie!

Eden Sands 8 lyk glad nie soos dit voorgestel word op die website nie! Die banke is groen, geskeur en vieslik vuil. Die eenheid word geadverteer as slaapplek vir 6. Daar was slegs 4 cubes om op te sit waarvan 2 gebreek was. Ons het Sondag ingekom, die eienaar het Maandag laat weet en hy het eers Woensdag 5 nuwe stoele laat koop. Die stort was stukkend en moes eers herstel word. Die stoofplate en braaitoerusting is geroes. Al bogenoemde was nie die slegste nie! Om R10,000.00 te betaal vir 6 nagte en dan opgeëet te word deur bed bugs was seker die kersie op die koek! Ek het foto's van al bogenoemde en nog meer.

Nadine U - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine U
Gesin met tieners

Uitstekende akkommodasie.

Waarde vir jou geld. Akkommodasie was skoon. Kinders was veilig. Sal 8 Eden Sands rêrig weer besoek!

Clevin N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clevin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mr Leon, the owner was very nice and supportive throughout the journey.

The owner was very nice and supportive throughout the journey. The employees were also very friendly and we enjoyed the sea view ─ it was perfect.

Kim H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H
Gesin met klein kinders

Stunning view and location.

Amazing view and loved that it is so close to the swimming pool, just up the stairs.

Alje W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alje W
Gesin met klein kinders

Ons wou nie huis toe gaan nie!

Dit was baie lekker, die kleintjies het dit ook baie geniet, ons wou regtig nie huis toe nie! Die personeel was ook baie oulik. Eden Sands sien ons definitief weer!

Coenraad K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad K
Gesin met klein kinders

Awesome. Sal weer gaan.

Die uitsig oor die see was awesome. Ons het dolfyne an walvisse gesien. Die stap op die strand was great. Ons weer het nie lekker saamgespeel nie, maar ons het die tyd baie geniet. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Alles was byderhand en goed geleë. Die woonstelletjie was goed genoeg vir ons. Ek glo ons sou die strand meer geniet het as die weer sou saamgespeel het. Die veiligheid was great. Lekker swembad. Daar was wel geadverteer van 'n kinder-speelplek, maar dit het ons nie gekry nie. Ek dink 'n speelraam of -plek sal dit net nog meer aantreklik maak vir die kinders.

Fanie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig en mooi woonstel so te sê op die strand.

Belangrik om op te let dat dit op 2de verdieping is met trappe.

Yasmin V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

We had a very quiet weekend, just what we were looking for.

Lelanie P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view was beautiful.

I enjoyed the stay.

Pierre W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre W
Gesin met klein kinders

Beste plek ooit.

Eks baie bly dat ek Eden Sands gekies het om by te bly. Het gevoel soos my eie huis en dis regtig goedkoop in vergelyking met wat die plek bied. Veiligheid is tops, uitsig oor die see to die for.

Sharon S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S
Gesin met klein kinders

Excellent assistance with booking, fabulous stay at 8 Eden Sands, spectacular view, superb accommodation.

A big thank you for the excellent assistance with our booking. We will definitely recommend this homely and amazing holiday flat to family and friends and everyone we know.

Deshani P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deshani P
Gesin met klein kinders

Great holiday!

It was great value for money. Tranquil surroundings. Only wish is that the pool was heated, would have loved to spend more time in it. All in all we had an awesome time.

Maria K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria K
Gesin met klein kinders

Baie baie rustig en lekker. Ons het dit baie geniet. Dankie sal enige tyd weer daar boek.

Great. Baie lekker. Baie mooi view.

Susan L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L
Gesin met klein kinders

Asemrowende mooi uitsig.

As ek iets kon noem wat nie reg was nie, sou die uitsig daarvoor kon opmaak. Hoe lekker was dit om elke aand met die gedruis van die branders aan die slaap te raak. Die hele kompleks is netjies, klipgooi van die strand. Heerlike swembad om af te koel. Personeel was vriendelik en huplvaardig. Die eienaar, Leon, was heeltyd beskikbaar vir enige vrae wat ek gehad het.

Mickhail D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickhail D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We all really enjoyed our stay there, it was worth the break away.

I am very impressed by the services rendered regarding the booking of the place because I was looking for affordable accommodation. I would definitely recommend this place to my friends and family and also I would personally come and stay at this place again. My husband and I really enjoyed our stay there. Thank you to the agents and assistance keep up the great work.

Lemaine S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemaine S
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Love dat dit so naby aan die see is.

Laurilee P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurilee P
Gesin met klein kinders

Little piece of heaven.

My family and I are frequent travellers and we were pleasantly surprised by the beauty of this place. We felt so welcome by the people at the reception. The place is magnificently beautiful. Neatly manicured lawns, crystal clear pool only a flight of stairs away from the apartment, private beach access, and a remote controlled secure complex. We were completely taken aback because this place was worth every penny and more. We entered the flat to find the most amazing view of the ocean. You wake up to a glorious sunrise and wind down with a breath taking sunset.There are simply no words to describe the splendour of it all. The apartment was clean, neat and tidy. Thank you for having such quality facilities. Thank you for providing extra warm bedding as it was cold during our stay. The only problem experienced was that sound wasn't playing when we tried to use the DVD. Would really appreciate a mop in the apartment to clean up spills. The pool should be made a little warmer. Otherwise it was the best weekend ever. Thank you so much. We will definitely be back soon!

Nadette D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nadette D
Gesin met klein kinders

Ontevrede. Onnet.

Eetgerei en braairooster was baie vuil. Eetkamer se stoele is gebreek. Sitkamer banke het vuil kolle op. Vuil en onnet. Baie ontevrede.

8 Eden Sands's terugvoer

Hi Nadette.
I am terribly sorry that you had an unpleasant experience at my flat. I normally get pretty good reviews. I will definitely look into the areas that you have pointed out. Again I am sorry.

8 Eden Sands
Trudie S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig. Kompleks is baie netjies.

Het dit vreeslik geniet. Uitsig is fantasties.

Mohamed P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed P
Gesin met klein kinders

Great please to stay.

Everything about 8 Eden Sands was great, no complaints, the kids enjoyed it and a place you can relax as no noise clean and just hear the ocean, would recommend this to anyone.

Eugene D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D
Gesin met klein kinders

Gaan toekoms nog meer bespreek.

Waarde vir geld. Veilig in 'n vakansiekompleks met alles wat jy nodig het.

Nicky R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky R
Gesin met klein kinders

Rustig, lekker naby die strand.

Die woonstel is gemaklik, maar nie 'n hoë standaard nie. Ek sou 'n meer volledige skoonmaakdiens waardeer het, of dat ek ten minste die skoonmakers myself kon aanstel. Wie wil skottelgoed was en beddens opmaak op vakansie? Ek het gehoop vir 'n stoepie waarop ek kan sit en kon braai, het nie besef die woonstel het geen stoep nie. Die geboude kompleks braaiplekke is geensins naby die woonstel geleë nie. Die strand is wel baie lekker naby en vreeslik mooi. Die kinders het lekker geswem in die swembad, maar 'n ou dakkie / skaduplekkie vir ouers / kinders sou prakties wees. Die eienaar van die woonstel is wonderlik, met hulp vinnig beskikbaar, sou iets foutgaan. Dankie vir 'n rustige vakansie, dit was lekker.

Charmaine V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en die mooiste uitsig.

Dit is 'n absolute beste plek om te wees, veral in die seisoen vir die walvisse. Ons as gesin hoop regtig om dit nog te beleef.

Kevin V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V
Gesin met klein kinders

Beslis waarde vir geld.

Klein maar netjies, gerieflik en fantastiese see-uitsig en reg by swembad. Het dit baie geniet en al klaar weer bespreek om weer te gaan.

Jaco R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Gesin met klein kinders

Wonderlike tyd gehad met die mooiste see-uitsig.

Uitstekende verblyf. Swembad se hekkie moet net reggemaak word. Hak nie mooi in nie. Die verblyf self was uitstekend.

Rudy P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy P
Saam met vriende

Baie rustig en lekker.

Sal definitief weer by 8 Eden Sands kom kuier.

Alta N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N
Gesin met klein kinders

Baie lekker vakansiehuis met mooiste uitsig oor see.

Direkte strand toegang. Al wat gekort het was 'n ingeboude braai.

Phil H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phil H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Baie lekker plek om te bly - dit het alles wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreek.

Linda P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P
Gesin met tieners

Fantasiese see-uitsig.

Fantastiese see-uitsig en aangename bure. Winkels en hoofstrand baie naby. Skoon en netjiese kompleks.

Takalani M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Takalani M
Enkelreisiger

Excellent, best vacation ever.

Place was very good ,clean, peace of mind, reviving!

Michelle R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemaklik en naby als.

Het baie lekker daar gebly geen probleme gehad nie.

Marinda V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nice gewees.

Dink die plekkie kort 'n aircon, verder baie lekker.

Chris G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet.

Dit was 'n puik vakansie gewees. Die uitsig oor die see was asemrowend! Dis net die opsigters wat moeilik was. Ons het die eerste aand vroeg in die swembad geswem met ligte aan en toe hul sien ons was in swembad het hul die ligte van swembad saans afgesit vir die res van ons vakansie. Die bure van die kompleks is baie onvriendelik. Dis dalk maar net mense wat ontevrede is met hulself. Maar die eienaar van die woonstel is baie vriendelik en het ons baie mooi gehelp. Hulle het vir ons informasie aangestuur. Ons was goed ingelig met al die nodige inligting, soos ons aangevra het. Hy was baie vriendelik. Onvergeetlike goeie vakansie!

Cherine G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Die plek, die eienaar, net alles was amazing vir ons. Het dit regtig baie geniet.

Willem D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreekplek, sal definitief terugkom.

Alles was goed.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A good all rounder break away, will definitely use them again.

Once again a good all rounder break away.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Corrie S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S
Gesin met tieners

Dit was uitstekende verblyf!

Ons was baie tevrede. Die woonstel was baie netjies en gerieflik met alles wat jy nodig het. En die pragtige see-uitsig... ek wens ek kon dit saamneem huistoe! Ons seun het die swembad baie geniet! Baie dankie ook aan Leon Gevers vir sy hulp met ons laat aankoms. Wat 'n pragtige plekkie, ons sal verseker weer hier tuis gaan!

Anna-marie D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Moes na 'n swemstrand ry. Mooi uitsig.

Ons moes na 'n swemstrand ry. Pragtige uitsig op die see. Netjiese woonstel met alles wat jy benodig.

Theuns D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie gemaklik, veilig en gerieflik ... 100%

Dit was 'n baie lekker vakansie en ek het baie lekker gebly in 8 Eden Sands. Alles was 100% en sal graag weer daar wil kom vakansie hou. Van die woonstel tot die veiligheid en gerief van alles wat so naby is en alles was net te perfek. Baie dankie.

Cindy S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met tieners

Baie gerieflike woonstel met 'n wonderlike uitsig.

Die woonstel is baie gerieflik en goed toegerus. Die uitsig is wonderlik. Ons verblyf daar was regtig baie aangenaam.

Theola S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theola S

Fantasties!

Ons vakansie was absoluut wonderlik, ek sal definitief weer soontoe gaan. Mnr Gevers, dankie vir jou bedagsaamheid.

Ettiene B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene B
Gesin met tieners

Uitstekend geleë. Baie stil en kyk uit op die see. 'n Onvergeetlike belewenis.

Eden Sands is baie sentraal geleë met 'n ongelooflike uitsit op die see. Sal dit aanbeveel vir enigiemand wat Durban wil besoek.

Cobus V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies met 'n pragtige see-uitsig.

Baie lekker, goeie uitsig, netjiese plek en baie goed toegerus.

Heinrich K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en reg op die see.

Die woonstel was netjies, die eienaar het heeltyd terugvoering gegee en gesels per Whatsapp. Reg op die see (100 m) en die kompleks is is skoon en veilig. Die woonstel is ook reg by die lekker swembad.

8 Eden Sands's terugvoer

Thank you for this great score. It was a pleasure having you guys. I hope you guys come again.

8 Eden Sands
Lucinda F - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda F
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Ek sal dit sterk aanbeveel. Uitsig is uitstekend. Die winkels is ook baie naby so jy hoef nie ver uit te ry nie.

8 Eden Sands's terugvoer

Thank you. It was a pleasure having you guys stay in our flat. I hope you guys come again.

8 Eden Sands
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzYTA0MDBlLTVhMTUtNDc5YS04MWJhLTdkYmFkMmVmZmI0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 6) 54 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4145 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.099963129868 30.859370017197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!