8 Marbella
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suidpad 46, Marbella 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
8 Marbella is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View en dit is 4 km vanaf Blouberg se hoofstrand.
Hierdie smaakvol versierde woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien maar gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike bank, 'n TV en 'n tafel met 2 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele. Die kompleks is naby plaaslike winkels, restaurante en 'n MyCiti-bushalte asook 5 km van Milnerton MediClinic en 5 km van Netcare Blaauwberg Hospitaal. Daar is veilige parkeerplek onder ‘n boom in die kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Suidpad 46, Marbella 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 Marbella het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suidpad 46, Marbella 8, Table View, 7441, Wes-Kaap