8 Muller St
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Muller Street, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Mosselbaai, bied 8 Mullerstraat luukse akkommodasie met asemrowende uitsigte, ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bied. 'n Dubbelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek. Hierdie gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad en toilet, en 'n aparte toilet is beskikbaar vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke, 'n binnenshuise braai-area en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die balkon geniet. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf, en die strand is binne loopafstand vir diegene wat die omgewing wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Muller Street, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Muller Street, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang