Warner Beach Akkommodasie by 8 Ocean Breeze | LekkeSlaap
+6

8 Ocean Breeze

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
8 Ocean Breeze
Let asb. dat ekstras nie by tariewe ingesluit word nie.
Belasting en Ekstras

Sekuriteit- en personeel-heffing: R60 per nag.
Eenmalige linnefooi en heffing: R200.
Opsionele ekstra - R30 per aand vir DStv Premium-kanale.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is betaalbaar en sal binne 5 dae ná die uitklokdatum terugbetaal word. Stuur asb. jou bankbesonderhede vir die eienaar.
Let asseblief slegs EFT's - geen kontantdeposito's nie as gevolg van die kontanthanteringsfooie van die banke.
Die fooie en/of DStv is nie by die tarief/kwotasie ingesluit nie.
Die balans van die bespreking en alle ekstras moet 10 dae voor aankoms in die eienaar se bankrekening betaal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Warner Beach, KwaZulu-Natal, 7925, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNDA4NmNlLTViNGMtNDFhMy05N2YyLWUwYTVlMjY0MTM2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 47 Ellcock Road Warner Beach 7925 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -30.092879195003 30.861529111862
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za