8 on George Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

8 on George Guest House is in die dorpie Lady Grey geleë. Die dorpie lê tussen die voorheuwels van die Witteberge.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Al die beddens het elektriese komberse. Die badkamer het 'n stort en komplimentêre toiletware. Daar is 'n yskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by 8 on George Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 8 On George Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 480 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za