8 on Lily
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2024 tot 31 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lily-straat 8, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
8 on Lily is 'n volledig gemeubileerde duplekseenheid naby die strand in Somerset-Wes. Die eenheid het luukse geriewe wat dit ideaal vir 'n romantiese wegbreek, rustige vakansie of langtermynverblyf maak. Die eenheid bied ook 'n pragtige see- en berguitsig vanaf die privaat dek.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, ingeboude kaste, 'n yskassie en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en 'n wasbak.
Die oopplan-eenheid het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, konveksie-mikrogolf, wasmasjien, kooktoebehore en 'n ketel toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel of ontbythoekie geniet.
'n Omsetterstelsel hou die ligte, TV en WiFi gedurende beurtkrag aan die gang.
Gaste het toegang tot geriewe soos WiFi, 'n slim-TV met Netflix en privaat braaigeriewe op die perseel. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Aktiwiteite in die area sluit staptogte, visvang, wynproe, swem, bergfietsry en voëlkyk in, en daar is 'n privaat dek met buitesitplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johann Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Lily-straat 8, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 on Lily het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heldervue Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lily-straat 8, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap