8 Robeye View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

8 Robeye View is ’n retro-moderne, selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Seepunt, Kaapstad. Die gebou is ideaal geleë en slegs ’n rit ver van verskeie besienswaardighede op die Atlantiese Kus.

Dié woonstel is 76 m² en is in ’n veilige, stil woonstelblok wat uit die 1940's dateer. Die blok is op die steil, boonste hellings van Seinheuwel geleë. Dis ’n grondverdiepingwoonstel, maar dit is opgehef teen die helling en gaste het dus ’n effense see-uitsig van die balkon af. Gaste moet teeb die helling en met die trappe opstap om die woonstel te bereik. Daar is 2 slaapkamers wat elk ’n dubbelbed en oorgenoeg kasspasie het. Die hoofslaapkamer het ’n skuifdeur wat na die balkon lei.

Daar is 1 badkamer wat ’n toilet, wasbak en stort-oor-bad. Die kombuis is goed toegerus met ’n Smeg-yskas, oond, stoof en mikrogolf. Tee en koffie word voorsien. Die oopplan-sitarea en -eetarea het ’n Slim-TV met Netflix en Showmax en gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. Daar is ook ’n radio en CD-speler.

Die leefarea lei na die balkon wat die oggendson vang soos dit agter Seinheuwel opkom. Daar is 1 toegewese parkeerplek in die kompleks. Die woonstel is naby die Seepunt Pawiljoen, restaurante en naglewe.

Die komplek is sowat 5 tot 10 km vanaf Groenpunt Stadion, V&A Waterfront, Kaapstad se SSK en Clifton en Kampsbaai se strande, om net ’n paar te noem.

Slaapplek

'n Bespreking by 8 Robeye View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 8 Robeye View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]