8 The Village

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

8 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, 'n bekoorlike kusgebied van Kaapstad. Dit is net 20 minute se ry vanaf die middestad en al sy top besienswaardighede. Houtbaai het 'n landelike atmosfeer omring deur 'n kobaltblou see, pragtige bergreekse, asook eklektiese winkels en restaurante.

The Village-woonstelblok is in die hartjie van Houtbaai, reg langs die hoofstrand, oorkant die pad, geleë. Dis omring deur wonderlike winkels, talle restaurante, koffiewinkels en ontbytplekke.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n aparte gaste toilet, en 'n oopplan- kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eetkamer het sitplek vir 6 en die die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n ruim patio op die onderste verdieping en het stoepmeubels en braaigeriewe. Die patio bied 'n asemrowende see-, strand- en berguitsig. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, 'n groot verhitte swembad binne, 'n hysbak, 'n veilige toesluitmotorhuis en 'n pragtige binnehof met plante.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 8 The Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false