Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 The Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-singel, The Village 8, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

8 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, 'n boeiende kusvoorstad van Kaapstad. Dit is ideaal geleë net 20 minute se ry vanaf die middestad en al sy top toeriste-aantreklikhede. Houtbaai geniet 'n landelike atmosfeer omring deur 'n kobaltblou oseaan, manjifieke bergreekse en eklektiese winkels en restaurante.

The Village woonstelblok is in die hartjie van Houtbaai geleë, reg op die hoofstrand, omring deur wonderlike winkels, baie restaurante, koffiewinkels en ontbytplekke. Die strand is net 'n paar meter weg, eintlik hoef jy net die pad oor te steek en jy is op die sand.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 en suite-badkamer, 'n aparte gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Slaapbank word ook in die sitkamer voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n TV met sekere DStv-kanale het.

Die leefarea maak oop op 'n ruim patio op die grondvloer met stoepmeubels en braaigeriewe. Van hier af het jy asemrowende see-, strand- en berguitsigte. Die kompleks bied 24-uur-sekuriteit, 'n groot binnenshuise verhitte swembad vir gebruik deur inwoners en huurders, 'n hysbak na alle vlakke, veilige toesluit kelderparkeerplek en 'n lieflike aangeplante atrium.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Strand-singel, The Village 8, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-singel, The Village 8, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28d0286a751ba84cadb2067855780a88ea2021f92ac8b95d568b2a573b335b78ac54e2113f2f88775ccb6847b266e90594bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 2) Beach Crescent 8 The Village 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046230591702 18.360340363428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang