LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Villa Flamenco | LekkeSlaap
+10

8 Villa Flamenco

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir 8 Villa Flamenco
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cindy S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en was lekker net om te kan afstap na die strand toe.

Die woonstel het al die goed wat nodig is, ek sal net aanbeveel miskien vir nuwe beddegoed vir die hoofslaapkamer.

Adele J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Gesin met klein kinders

Pragtige eenheid vir 'n gesin van 4. Netjies en mooi opgepas.

Baie lekker gebly. Brian is lieflik en ons verwelkom! Mooi uitsig en naby aan lekker swempoele. Ons het dit baie geniet!

Dané L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dané L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay. The view from the living room and balcony is amazing. I would definitely recommend this place.

Brian was very helpful and friendly.

Sunet K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet K
Gesin met tieners

Gerieflike woonstel, goed toegerus. Naby die strand met see-uitsig.

Vriendelike ontvangs deur die eienaar, Brian. Sal definitief weer daar bespreek.

Sarie D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie D

Dit is 'n baie skoon en netjiese eenheid.

Ek sal al my vriende aanbeveel om bebruik te maak van die eenheid en gaan verseker weer daar inboek.

Joe D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view, quiet and clean apartment with excellent self-catering facilities.

My wife and I had a fantastic break-away in this wonderful environment, especially after being under lock-down for so many months, we really enjoyed this apartment with its view and quietness.

Theo B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Waarde vir jou geld.

Sybrand V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Netjies, voldoende toegerus, veilig, by die strand en premium DStv pakket is 'n bonus. Gasheer en vrou vriendelik en hulpvaardig, sal beslis weer hier bly.

Marnus R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus R
Saam met vriende

Dit was 'n fees gewees saam met vriende.

Ons het vreeslik lekker gekuier binne en buite die huis. Daar is verskeie plekke om te besoek en alles is nabygeleë aan mekaar.

Theo B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Die akkommodasie is uitstekend geleë, en veral as jy King Shaka Lughawe toe vlieg. Baie gerieflike wooneenheid, en die DStv Premium pakket is 'n groot pluspunt as jy klein kinders het. Die eienaar, Brain, is 'n absolute "gentleman". Brian is baie vriendelik en akkommoderend. Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Die direkte toegang tot die stand is 'n absolute fees.

Estelle C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut wonderlik.

'n Spesiale dankie en kompliment aan Brian wat ons ontvang het en die diens wat hy gelewer het was 5 ster. Baie dankie.

Louise L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Saam met vriende

Heerlik en so akkommoderend deur Sue.

Dankie Sue, het heerlik gebly en indien daar 'n probleem was het jy dit gou reggestel met die grootste vriendelikheid en diens.

Adele V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Die eienaars is fantasiese mense. Hulle woonstel is puik netjies en so gemaklik.

Lynette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

8 Villa Flamenco will see us again.

8 Villa Flamenco awesome place. Will go there again and again. Very safe. Very clean and very beautiful. Loved watching the dolphins from balcony every morning. We had a lovely time. Thank you mr. Brian.

Joanee V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanee V
Gesin met tieners

Baie aangenaam - sal dit beslis aanbeveel.

Die eenheid is baie skoon, netjies en gerieflik. Lekker naby die see. Sal dit beslis aanbeveel.

Monica S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S

Lekker gesellige verblyf met 'n see-uitsig.

Dit was baie lekker om hier te bly, die trappe was goeie oefening vir almal. Skoon en netjiese verblyf. Ons kinders en ouma het dit baie geniet so naby die see.

Dawie F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige, bekostigbare verblyf.

Het baie lekker vakansie gehou by 8 Villa Flamenco, ten spyte van die weer. (die volle/premium DStv pakket is 'n groot pluspunt) Lieflike see-uitsig, goed toegerus en baie bekostigbaar en naby baie lekker eetplekke. Baie dankie Brian, vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid. Ons sal 8 Villa Flamenco beslis weer besoek.

Gilda R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gilda R
Gesin met klein kinders

Het 'n vreeslike lekker, rustige vakansie gehad.

Dankie Brian vir die lieflike woonstel. Ons het die kort vakansie so baie geniet en dit is inderdaad 'n goeie ligging, die direkte toegang tot die strand maak dit so gerieflik, veral vir kinders. Woonstel is goed toegerus met als wat mens kan nodig kry. Veilig en rustig. Sal beslis weer hier bespreek.

Theresa C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C
Gesin met tieners

Fantastic.

Fantastic destination with loads to do.

Karin V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en veilige skoon, pragtige plekkie.

Asemrowende mooi netjiese plekkie waar mens so veilig voel. Ons wou glad nie huis toe kom nie. Het elke oomblik geniet .Geen tekortkominge nie. Naby alles geleë. Ons asems was weggeslaan! Kan nie wag om weer te gaan nie. Pragtig verby.

Tona N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tona N
Saam met vriende

Awesome.

Ontvangs was puik. Verblyf super lekker, al reën dit. Oulike malls en kuierplekkies naby aan verblyf. Lekker met skoonmaakdiens, voel soos vakansie om nie self skoon te maak nie. Stappie op die strand elke oggend doen jou goed en lees op die balkon met see-uitsig volmaak.

Darius V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius V
Enkelreisiger

Great stay, again.

Brian’s flat is a good option for your holiday. This is my second stay, and I’d certainly stay again. It’s well equipped, comfortable, and a few steps from the beach.

8 Villa Flamenco's terugvoer

Hi Darius. Thanks for your review. It was great seeing you again and we hope you will be back again soon. Brian

8 Villa Flamenco
Tina R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina R
Saam met vriende

Baie lekker.

Die woonstel is gerieflik en reg langs die strand.

8 Villa Flamenco's terugvoer

Hi Tina. Thanks so much for the kind words. You were great guests. Please come and see us again. Brian Pottinger.

8 Villa Flamenco
Dave B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave B
Gesin met tieners

Great.

Nice place, good location, actually don’t want to tell others about it, would like to keep this a secret. Highly recommend.

8 Villa Flamenco's terugvoer

Hi Dave, thank you for your wonderful review. Please come visit soon. Brian

8 Villa Flamenco
Lohandi B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lohandi B
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

Netjies en ruim met mooi see-uitsig. Maklike toegang tot die see. Ons het heerlik vakansie gehou.

8 Villa Flamenco's terugvoer

Hi Lohandi, thank you so much for your kind review. Please come and see us again, with the family, soon. Regards, Brian and Sue.

8 Villa Flamenco
Marionique A - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionique A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Die woonstel is absoluut perfek! 'n Klein huisie van die huis af. Dit was so lekker daar. Die ontvangs was so vriendelik en verwelkomend. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Angela W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela W
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Baie netjies en skoon, lekker loopafstand van die see af, ontvangs was baie vriendelik en tydelik gewees. Sal definitief aanbeveel.

Sherene A - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherene A

Loved being so close to the ocean.

Brian has shown us good hospitality, welcomed us even though we were delayed and had been very accommodating. Loved the villa, very cozy.

Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Villa Flamenco, Kusrylaan 31, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MjcwZTFmLTEyYzAtNGYyMC1iODM0LTg1MjdhZTFiYWU1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 8 Villa Flamenco 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.511292679868 31.231837570667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!