80 at Rissik

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

80 at Rissik bied gastekamers in Komatipoort. Die gastehuis is die ideale basis vir gaste wat van en na die Lebombo-grens van Mosambiek reis.

Verblyf by 80 at Rissik beskik oor 5 kamers. Dié kamers het elkeen 'n dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n aparte gemeenskaplike badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers.

'n Paar van die kamers het basiese kombuistoebehore vir selfsorg. Die gastehuis het ook braaigeriewe, 'n swembad, kroeg met voorraad en veilige parkeerplek vir voertuie. 80 at Rissik is naby verskeie restaurante, OTM'e, kruidernierswinkels en ander geriewe in die dorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 80 At Rissik gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false