LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+65
Selfsorg in Linkside

80 on Rodger

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nico S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Sal weer daar bespreek. Baie lekker! Veral besonders om so naby die St Blaze paadjies te wees. Lekker daar gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Wonderlik! Pragtig! Pragtig! Pragtig! Alles wat mens wil hê en soos koninklikes behandel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard H
1 nag
5.0
Jun 2026

Heerlike verblyf. Wonderlike gasvrye mense met eerste klas geriewe en beste ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan K
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Sentrale verblyf in 'n veilige area met die ongelooflikste mooi uitsig! Sentrale verblyf in 'n baie veilige omgewing, die eenheid is baie goed toegerus en het 'n ongelooflike mooi uitsig. Die gasheer was baie hulpvaardig en het uit sy pad gegaan om ons verblyf 'n wonderlike ervaring te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Gerieflik en pragtig! Ons het baie lekker gebly! Die view is pragtig! Sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard H
1 nag
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Ek het saam met ons hondeseuntjies, Basjantjie en Billie-Booi daar oorgebly. Ons was op die hande gedraai. Fenomenale gastehuis. Die woonstel is ruim en wonderlik toegerus. Hulle het selfs 'n groot bak water gereed gehad vir die hondjies. (My vrou kon nie saam nie weens onvoorsiene omstandighede). 5 sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan A
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Amazing. Great place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Netjiese plek, gasvrye eienaars, mooi uitsig. Sal vir seker weer daar bly. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louvaine B
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Stil rustige omgewing, mooi view oor die see. Ons het heerlik ontspan. Die perseel bied alles wat jy benodig vir 'n heerlike verblyf op vakansie. Vriendelike eienaars. Heerlike beskuit vir tee en koffie. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
80 on Rodger
Baie dankie Louvaine vir die mooi resensie - dit was heerlik om julle hier by ons te kon akkommodeer. Ons vertrou om julle weer eendag te kan ontvang. Julle was wonderlike gaste. Baie voorspoed ook vir 2026 en alles wat mooi is.

Zani S
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Moderne woonstel met see uitsig oor die hawe. Pragtige woonstel. Ons 2 worshonde het saam ons gereis en hier gebly. Hulle het hul eie afgebakende tuin gehad. Wanneer ons uitgegaan het en hulle kon nie saamgaan nie, het ons gemoedsrus gehad dat hulle veilig sal wees en nie sou kon uitglip nie. Dis naby aan winkels en naby aan die see. As jy in die tuin staan, kyk jy uit op die hawe. Ons was geseënd om skepe te sien gedurende die tyd wat ons hier gebly het. Ons kan vir seker die plek aanbeveel. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

80 Rodger Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6017a6b02564d3518142787572706f10867927332af1f8f1af29d711737778b8f9a31d2c17699e764c7fd8432b6fe0d3d618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 80 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.185760036698 22.146578873016