- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 80 Rodger Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
80 on Rodger bied kontemporêre woonstelle op die eerste verdieping met 'n volledig privaat ingang op die eienaar se eiendom op die noordelike heuwelhang van Mosselbaai. Die woonstelle spog met pragtige uitsigte oor die baai en berge en is ideaal vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Die eiendom het twee moderne woonstelle wat twee of vier gaste akkommodeer, met 'n gesamentlike kapasiteit van ses gaste. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke woonstel het 'n leefarea wat oopmaak na 'n balkon, waar gaste 'n ontspannende skemerkelkie kan geniet. Twee veilige parkeerplekke is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 80 Rodger Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 80 on Rodger het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 Rodger Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang