Eastwood Akkommodasie by 800@Merton | LekkeSlaap
+35

800@Merton

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir 800@Merton
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gawie L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en bediening ondervind.

Die eienares en haar gade is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om die gaste te laat tuis voel. Werklik aangenaam.

Elmarie S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilige plek met baie goeie diens.

Die kamer was baie netjies en die diens was puik, die ontbyt was heerlik. Sal beslis weer teruggaan en my familie en vriende aanbeveel.

Dirk H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk H
Gesin met klein kinders

Baie gasvryheid.

Het baie lekker gebly. Die mense was baie gasvry en het ons baie welkom en tuis laat voel. Die plek is ook veilig. Het dit baie geniet, spesiaal my klein dogtertjie ook, en was lekker bederf met uitstappies. Die kos was regtig ook baie lekker.

800@Merton's terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelikheid. Ons het baie lekker saam met julle gekuier.
Groete, Arina

800@Merton
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mertonlaan 800 , Eastwood, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhODczYzkyLWFjYTItNGJhZi1iY2Y2LTFhYmY0ODlkNjVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 800 Merton Avenue Eastwood 0083 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.742234089468 28.219546151122
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za