802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beach-weg 36, Ocean View 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie bied selfsorgverblyf aan 4 gaste in Strand, en het lieflike see-uitsigte.
Hierdie seefront-woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n oopplan-kombuis en ’n -leefarea wat na ’n balkon lei. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort. Bedlinne en badhanddoeke word voorsien, en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met ’n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus.
Die sitarea het ’n slim-TV met met toegang tot Netflix en Showmax. Gaste moet hul eie rekening se inligting om in te teken saambring. Om DStv te kyk is gaste welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na ’n balkon wat ’n uitsig oor die see bied. Die kompleks het 24 uur-toegangsbeheer en veilige parkeerplek. Daar is ’n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, sowel as konferensiegeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by 802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 276
Jaar gelys 5
Ligging
- Beach-weg 36, Ocean View 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beach-weg 36, Ocean View 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom