803 La Ballito
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach Road 99, 803 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
803 La Ballito is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Willard Beach en dolfyne word gereeld op hierdie deel van die Noordkus gesien — vandaar die streeksnaam, die Dolfynkus.
Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat vir kinders geskik is. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en die eetarea het sitplek vir 4 gaste rondom die etenstafel. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV in die sitarea, en gratis WiFi word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by 803 La Ballito sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 51
Jaar gelys 4
Ligging
- Compensation Beach Road 99, 803 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 803 La Ballito het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach Road 99, 803 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom