Umdloti Akkommodasie by 84 Camarque | LekkeSlaap
+11

84 Camarque

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-straat 27, 84 Camarque, Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

84 Camarque is 'n selfsorgwoonstel in Camarque, 'n veilige kompleks met 'n uitsig op Umdloti se seefront.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien in die badkamer. Plafonwaaiers is in al die kamers beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n groot balkon met pragtige uitsigte en buitemeubels.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 84 Camarque sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • North Beach-straat 27, 84 Camarque, Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-straat 27, 84 Camarque, Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfDWjmAYI9t1Ndw8r5Y83KMjATgvidcOGxdQxOGevRQwmKjSFkq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 6) 27 North Beach Road 84 Camarque 4380 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.665709483898 31.120915685844
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za