6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 84 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
84 on Main is in Sandbaai, Hermanus geleë en bied selfsorgverblyf vir 6 gaste.
Die vakansiehuis is gerieflik gemeubileer en het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. 2 van die badkamers het elk 'n bad en die derde badskamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof met 'n oond, mikrogolf en die nodige eetgerei. Gaste kan maaltye in die eetarea geniet of in die sitkamer met 'n TV en DStv ontspan. Verder is daar ook braaigeriewe vir gaste.
Daar is verskeie pragtige strande en dis naby die Hemel-en-Aarde-vallei. Hermanus bied verskeie restaurante, winkels, stalletjies en uitkykpunte vir walviskyk gedurende seisoen. Die omgewing bied ook baie doendinge soos bergfietsry, abseil, zipline, haaihokduik en meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 84 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 84 On Main het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
84 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang