86 Waterkant

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

86 Waterkant is 'n moderne tweeslaapkamerkothuis wat in die luukse buurt De Waterkant in Kaapstad geleë is. Die kothuis bied lieflike uitsigte oor die stad en Tafelberg vanaf die kothuis se privaat dakdek. Dit is ideaal geleë vir gaste wat Kaapstad en die omgewing wil verken.

Dié kothuis het 2 slaapkamers, 'n volledige selfsorgkombuis, 'n sitarea en 'n eetarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis bied ook WiFi, DVD-speler, klankstelsel met iPod-koppelpunt, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is lugversorging en verwarming regdeur die huis en die kothuis het ook 'n privaat binnehof met 'n tafel, stoele en 'n braai. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar.

Dié luukse buurt is lekker stil en bied pragtige boomryke strate en elegante, opgeknapte kothuise. Geniet die buurt se atmosfeer met 'n tikkie van die ou Kaapse leefstyl. Die eenheid het ook 24 uur-sekuriteit en is gerieflik naby unieke winkels, restaurante, klubs en kroeë.

Slaapplek

'n Bespreking by 86 Waterkant sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 86 Waterkant gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 524 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]