Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

88 on Kayburne

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir 88 on Kayburne
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sanelia D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelia D
Gesin met tieners

Baie skoon en netjiese plekkies. Gerieflik met krag as dit load shedding is.

Gerieflike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton K
Enkelreisiger

Dis pet friendly en ons het dit geniet.

Verblyf was veilig en rustig, naby aan inkopie sentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine J

Cosy en skoon.

Baie oulike en cosy plekkie. Net jammer van die klein parkeer area. Verder is dit alles wat mens wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met alles wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
John R

Disgusting.

Terrible. Dirty. Completely unsuitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

88 on Kayburne se terugvoer

We are truly disappointed you were not happy with the accommodation, and that you found the accommodation inadequate. We suspected you would find it inadequate, hence the reason why we suggested that you book the two-bedroom apartment instead. We are just sorry that you didn't accept the offer to change your booking. It was unfortunate that the other apartment was booked by the time you checked in, otherwise, we could have moved you. As far as the other complaints, it would be helpful to us if you could send us some pictures of the problem areas so we can see where the issues are and make amends. I hope that is not too much trouble to ask.

88 on Kayburne
Nicole C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C
Gesin met klein kinders

Cosy, friendly.

Mr Peter's Cottage was the best for our small family visiting from overseas. He graciously showed me a running route in the area as I'm training for a marathon. He responded quickly when we messaged him and was thoughtful. Will come back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chaka R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaka R
Gesin met tieners

Very peaceful.

Value for money, safe and friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie B
Gesin met klein kinders

Fantastic stay. Home away from from home.

Lovely stay over the festive season. Highly recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R
Enkelreisiger

88 on Kayburne is ongelooflike waarde vir geld.

Die ligging, veiligheid en onderhoud van die eenheid is uitstekend. Maar wat ons verblyf laat uitstaan het, was Peter se behulpsaamheid. In 'n tyd van fase 6 kragbeperking het ons geen probleme ondervind nie. Hy het ons tegemoedgekom en gehelp om toegang te hê tot krag wanneer ons dit nodig gehad het. Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique U - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique U

Very pet friendly. Lovely place to stay.

Location is great, spacious unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

88 on Kayburne se terugvoer

Thanks for being great guests. Hope to see you again soon.

88 on Kayburne
Rolen N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolen N
Gesin met tieners

Rustig, veilig.

Goed ingerig vir loadshedding, groot genoeg spasie vir 'n gesin van 4. Die eenheid is 'n dubbelverdieping. Baie mooi uitsig op Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndeen H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndeen H

Everything we needed.

The host accommodated a very late check in which was very gratefully received.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Gesin met tieners

Veilige, netjies, private eenheid.

Plek is netjies, privaat en veilig. Ideaal geleë, met 'n stil winkelsentrum binne loopafstand. Die eienaars is behulpsaam en vriendelik. Wat vir seker 'n pluspunt was is dat 'loadshedding' ons skaars geraak het, die eenheid het 'n gas oond/stoof en verwarmer en die gratis wifi bly aan, wat meer het mens nodig? Sal vir seker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fika J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a good stay.

We received a friendly welcome, and the stay was pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanita S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanita S

Ons het baie lekker gebly, die gastehuis is sentraal vir oral waar ons wou gaan.

Die gastehuis is in 'n baie veilige area geleë. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lin S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very comfortable and the hosts were extremely helpful and accommodating.

As we were there for a whole week, we would have been happy to have the option of the unit being serviced. We are also older, and recovering from back and knee surgery, so found the steps at the entrance quite difficult, especially on arrival and departure, when we had to move in and then move out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky E
Gesin met tieners

It was comfortable and the people were very accommodating - location was great.

We had to book very last minute and they were great in terms of what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chaka R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chaka R
Gesin met tieners

I have only one word for this place - peaceful.

Home away from home, if you looking for a peaceful stay, look no further than 88 on Kayburne. We really enjoyed our stay at this place. Seven nights seem to be like a blink of an eyelid. We will definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshepiso K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepiso K
Saam met vriende

Perfect.

Nothing to say, the place was 100%

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby winkels en snelweg.

Ruim dubbel verdieping eenheid. Alles wat mens benodig is daar. Gasheer baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very helpful. Thank you for looking after my kids.

Friendly and helpful, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyle B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle B
Saam met vriende

Great accommodation.

Safe and quiet area, neat accommodation, close to shops and malls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pc M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc M
Besigheidsreis

Wonderful and clean.

Very helpful people had a package delivered there and they helped wherever they can, it's clean, spacious and a lot more than I expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit was very convenient, host were very helpful. No TV, but Netflix which gave one lots of films to watch. I enjoyed my stay.

There is quite an ant problem in the unit that should get seen to, especially in the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie netjies en skoon en ons het lekker gebly vir die week wat ons daar was.

88 on Kayburne is skoon en netjies en definitief waarde vir geld. Alles was in werkende orde en hulle het green probleem gehad met die feit dat ons honde saam daar gebly het nie. Kan dit definitief aanbeveel vir iemand wat blyplek met troeteldiere soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beter as wat ek verwag het.

Mooi uitsig. Baie gasvryheid en ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

88 on Kayburne se terugvoer

Thank you for the positive feedback. You're welcome anytime. Regards, Peter and Fleur.

88 on Kayburne
Nondumiso N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nondumiso N
Saam met vriende

Home away home.

Everything was on top. I'll always pick 88 on Kayburne, neat and safe, good place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kayburne-laan 88, Randparkrif, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA41VTI9qSNQRe2d8xM87LK4GoLW5MTZzQOn6QUkTFdyYVFz1bC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 88 Kayburne Avenue Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.102244451909 27.944222915344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem