Manaba Akkommodasie by 9 Aqua Surf | LekkeSlaap
+14

9 Aqua Surf

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat, Manaba, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

9 Aqua Surf is 'n modieuse selfsorgwoonstel in die veilige Aqua Surf-kompleks in Manaba. Dis net 1 blok van die gewilde Blouvlagstrand af. Die kompleks is ideaal geleë binne loopafstand vanaf die Manaba Winkelsentrum, 1 km vanaf Margate en 2,1 km vanaf Uvongo.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Dié twee kamers deel die tweede volledige badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis het moderne granietblaaie en dis volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Die sitkamer bied toegang tot 'n groot onthaalstoep met stoepmeubels en 'n 180°-see-uitsig.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 Aqua Surf sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir 9 Aqua Surf
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Queen-straat, Manaba, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 9 Aqua Surf het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat, Manaba, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8Tp1x4SpbnEgHtQFoZKajKJZwAIM2ssKGtwt9nuzdc6R1WKYGu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 190  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Queen Street Manaba 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.852387 30.381414
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za