9 Forest Apartment
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Salt Rock-weg 1, Dunkirk Estate, Ballitoville, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
9 Forest Apartment is in die Dunkirk Estate in Ballitoville, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, stoof, oond, wasmasjien en 'n mikrogolf toegerus. Die onderdakstoep het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en rusbanke met braaigeriewe.
Gaste kan by die Laura Channing Spa of in die tuin ontspan, in die gemeenskaplike swembad afkoel of die strand besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by 9 Forest Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 23
Resensies 7
Maande gelys 10
Ligging
- Salt Rock-weg 1, Dunkirk Estate, Ballitoville, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Salt Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Salt Rock-weg 1, Dunkirk Estate, Ballitoville, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom