9 Lantra

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

9 Lantra is net 50 m van die strand af in die prentjiemooi kusdorpie die Strand naby Kaapstad geleë is. Gerieflike selfsorg-akkommodasie word in 'n woonstel op die eerste verdieping aangebied (geen hysbak). Rook is verbode in die eenheid.

Hierdie selfsorgwoonstel bied slaapplek in 2 slaapkamers wat elkeen oor 'n dubbelbed beskik. Daar is ook 'n slaapbank beskikbaar wat vir 2 kinders geskik is. Die badkamer is ingerig met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. In die sitkamer is daar 'n TV met ’n volle DStv-pakket en 'n binnenshuise braaiplek.

Buite is daar 'n braaiplek vir gaste se gebruik. Daar is ook 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig beskikbaar. Sommige groot voertuie pas nie in die motorhuis nie en alternatiewe parkeerplek in die kompleks sal gereël word.

Waterworld Strand, Strand Gholfbaan, Dick Dent Voëlpark, Cheetah Outreach, Triggerfish Brewing en die Strand Plaasmarkie.

Slaapplek

'n Bespreking by 9 Lantra sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9 Lantra gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za