Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Lantra

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Weens streng reëls van die beheerliggaam sal geen groepe van jong volwassenes of studente toegelaat word nie.

Stilte moet vanaf 22:00 en 07:00 in die kompleks gehandhaaf word.

Die ander inwoners van die kompleks moet altyd gerespekteer word. Geen harde musiek of partytjies word by die kompleks toegelaat nie of enige gedrag wat die ander inwoners kan steur nie.

Geen ekstra gaste of dagbesoekers word toegelaat nie.

Daar is geen ekstra parkeerplek in die kompleks nie.

Rook is verbode in die eenheid en in die gange van die kompleks.

Indien gaste nie die reëls gehoorsaam nie, sal hulle gevra word om te ontruim sonder enige terugbetaling.

Gebruik van die lugversorging is opsioneel en beskikbaar teen R50 ekstra per dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompson-straat 1, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkIzAgalfsJu1FxoGuHU3nFZfV1Jb29qE9ygxoRmaZps4Le439X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 6 mense 40 5 1 5 1 Thompson street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.10319 18.8168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem