Bowtie House
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie-rylaan 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Bowtie House is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla met 'n asemrowende, panoramiese see-uitsig. Dit is in die hartjie van Plettenbergbaai geleë en ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende aangesien dit met 'n swembad op die perseel spog.
Die villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die ander 4 en suite-badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek, 'n formele sitarea met 'n uitsig en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek.
Op die onderste verdieping is daar 'n tweede sitarea en tweede kombuis wat met 'n koffiemasjien en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Buite is daar 'n groot houtdek met 'n swembad en sonstoele. Deur die syhek is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, 'n sithoekie en 'n versonke boma met 'n vuurput.
Slaapplek
’n Bespreking by Bowtie House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Bowtie-rylaan 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie-rylaan 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom