Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 On Kiebitz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiebitz-straat 9, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 360 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

9 On Kiebitz is 'n selfsorgvakansiehuis in Swakopmund, ongeveer 400 m vanaf Northern Beach. Dit is naby die Platz Am Meer-winkelsentrum, verskeie winkelsentrums en restaurante.

Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, dubbeloond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele. Beide leefareas het 'n sitkamerstel, maar net die tweede leefarea het 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Die glasdeure lei na die groot houtdek in die agterplaas met meubels en 'n tuin. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 On Kiebitz sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Garreth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Kiebitz-straat 9, Swakopmund, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiebitz-straat 9, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25fd2b0715fe96b74487dd58337086fbcc62fa320d54ea4e7dc5806d2606d2321082da8066c1ef88c6afc1db6c9aff963728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag (plek vir 8) 9 Kiebitz Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.650435432004 14.531006094443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem