Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Windsor

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir 9 on Windsor
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mearl J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mearl J
Enkelreisiger

Absolute peace.

Ek was vreeslik gemaklik en het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandri J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri J
Enkelreisiger

Dit was baie skoon en netjies.

Ongelooflike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirkie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie S
Gesin met klein kinders

Puik!

Puik plekkie en diens van was uitstekend, sal definitief die plek hoog aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Feziwe M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feziwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Beautiful stay, we're going to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilbur K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilbur K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy and comfortable.

My stay was great! Fulfilled all my needs. Very accommodating as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Windsor se terugvoer

Thank you, Wilbur

9 on Windsor
Deon Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en 'n baie mooi opset.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Elize H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything just fine!

Comfortable, clean and friendly environment, well situated. Will definitely make use of it again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abdul H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abdul H
Saam met vriende

Gerieflike en stil area.

Ons is vroeg laat weet ons kan inboek, was 'n bonus want ons kon al 10 uur die oggend inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie.

9 on Windsor
Philicia M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philicia M
Saam met vriende

We had a great stay, although only for one night.

We loved the attention to detail throughout the room in terms of bottled still water, yoghurt, oats, rusks, chocolates and lavender. Lize (the owner) was great too. She made contact before arrival informing us that our room was ready for check-in. She attended to our needs, she also shared the load shedding schedule. Although we had extra blankets, the room was quite cold. The evening was cold. We recommend a small heater to warm the room. Other than that we had a great stay, pity it was too short. We would definitely recommend it and come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Windsor se terugvoer

Thank you.

9 on Windsor
Magdalena B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik waar aangename verblyf ervaar.

Alleenlik perfekte gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Francois B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Enkelreisiger

Netjiese plek, baie goeie ligging, ideaal vir besigheidsmense.

Goeie en vriendelike ontvangs en diens, en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Windsor se terugvoer

Baie baie dankie!

9 on Windsor
Hoepie H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hoepie H
Enkelreisiger

Moeitevry en die gasvrou het uit haar pad gegaan om te help en mens gemaklik te laat voel.

Dit was goeie waarde vir geld en daar was geen probleme nie. Veilige parkering het ook gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Danie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Enkelreisiger

Gerieflik, gepas, gasvry en voldoen aan verwagtinge.

Ek gee vir alles volpunte, alles was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Goldie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Goldie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon verblyf in goeie area.

Vriendelike ontvangs deur ons gasvrou, netjiese kamer en geriewe wat voldoen aan al ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê.

9 on Windsor
Cornel B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en stil.

Die ligging is perfek. Jy is naby alle winkelsentrums en hospitale. Dit voel regtig nie of jy in die Kaap is nie so stil is dit. Dis perfek vir 'n wegbreek en natuurlik in vandag se tye kan jy net ontspan en sommer kos bestel wat afgelewer word by jou. Die woonstel is ruim en het alles wat jy benodig vir 'n vinnige oornag of selfs'n paar dae. Neil en Lize gaan uit hul pad om jou gemaklik te maak. Het ons plekkie in die Kaap beslis gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Cleresa C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cleresa C
Enkelreisiger

Stil en rustig.

Stil en rustig, goed vir rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Vanaf R695
R695 R626
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R695 R626
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R695 R626
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorstraat 9, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1fd6827351232d27e3f409035dc52d2c533872817d16ec7a12ca44e7fe9d6c62a827e2bfd0079c6a6df2b2a37b919fb40f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R626 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 9 Windsor Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.895412 18.6055249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem