LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 9 Sunrise Beach | LekkeSlaap
+11

9 Sunrise Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Noord 33, Sunrise Beach 9, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

9 Sunrise Beach is 'n moderne woonstel met 'n onderdak-stoep en 'n privaat dek met 'n uitsig oor die see. Die woonstel is in die Westbrook-kompleks, oorkant die strand.

Die woonstel het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Stort- en badgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is lugversorging in al die slaapkamers en in die sitarea, ideaal vir die warm somersdae. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en daar is 'n enkeltoesluitmotorhuis vir veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 Sunrise Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Kusweg Noord 33, Sunrise Beach 9, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
was R2 000
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
was R2 000
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Noord 33, Sunrise Beach 9, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6d524d8dc7d159276a267971865a199cf883157f10763a2eac7b0e983c14b59468ab1ef32d6a9c059658ff95ee3b1bbef75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 33 North Beach Road 9 Sunrise Beach 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.589234291195 31.172104334988
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!