90 on Atlantic
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Linzi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Donwill M - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Cobus H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Nicola G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie oulik en netjies.
Lesley A - Feb 2024
Algehele gradering
Exactly what we asked for.
Elbé J - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvry, behulpzaam, vriendelike gasheer en -vrou.
90 on Atlantic se terugvoer
Daar is Netflix op TV en DStv basiese kanale. Ek dink dit is voldoende sover vir al ons gaste.
Nerinjina G - Des 2023
Algehele gradering
The host was friendly. The room was acceptable.
Patrick F - Des 2023
Algehele gradering
Just what the doctor ordered with lots of vitamin sea and D.
Lees meer90 on Atlantic se terugvoer
Thanks, Patrick. Please come and visit again. Greetings, Linzi.
Sakkie V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Gregory S - Aug 2023
Algehele gradering
Spacious accommodation for a couple or even a couple with 1 child.
Heili V - Jul 2023
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Marice J - Jul 2023
Algehele gradering
Definitief weer.
Peter S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goed vir 'n paar dae.
Craig D - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful, chilled and everything that you need.
Marlene C - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Deon C - Apr 2023
Algehele gradering
Place was nice. Not up to the standard of the studio apartment on top.
90 on Atlantic se terugvoer
Hierdie is 2 veskillende eenhede. Dit word ook so beskryf. Elk op sy eie meriete. Cottage beter see uitsig bv. as studio. Gaste besluit self wat hul verkies. Groete. Linzi
Anja N - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker naweek wegbreek by die see.
90 on Atlantic se terugvoer
Anja, baie dankie vir jou mooi woorde. Kom kuier gerus weer. Liefdetjies Linzi
Melissa S - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful views. Peaceful location.
90 on Atlantic se terugvoer
Melissa, sien nou jou resensie. Baie dankie. Kom kuier weer hoor.
Caylin C - Jul 2022
Algehele gradering
Een van die beste plekkies in Yzerfontein!
90 on Atlantic se terugvoer
Baie dankie vir so mooj skoon plekkie. Welkom om wee te kom kuier hoor. Liefdetjies Linzi
Chane S - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreekplekkie.
90 on Atlantic se terugvoer
Dankie vir mooi boodskappie. Kom kuier gerus weer. Liefdetjies Linzi
Piet M - Aug 2021
Algehele gradering
Ons gaan weer
90 on Atlantic se terugvoer
Baie rustig, welkom om hier te rus.
Groete Linzi
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic Drive 90, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom