Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

92 on Long

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis van Wyk-straat 92, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

92 on Long is 'n lieflike kothuis in Mosselbaai en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na oornagverblyf binne stapafstand van die strand af.

Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis het gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en DStv.

Gaste kan gratis vesel-Wi-Fi en 'n braai-area geniet wat op die onderdakstoep gevind kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Louis van Wyk-straat 92, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis van Wyk-straat 92, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42b06a518ebaab2422e9ce5ca7a4d4e91d7f8261cb115057320e572376cc163ff1c85a84032bc8d6b3ad10813335ca908f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 92 Louis Van Wyk Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.174455585937 22.129026257741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang