93 on Beach
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 93, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 565 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
93 on Beach is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek aangesien die kompleks op die Kusweg net oorkant die strand geleë is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié area het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Buite is 'n stoepie en die eenheid het 'n Weber-braai. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante geleë. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 93 on Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Noelene Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 14
Jaar gelys 6
Ligging
- Kusweg 93, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 93, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom