Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

93 On New

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 93, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 1
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

93 On New is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Carlswald, Midrand. Dit is die ideale opsie vir 'n wegbreek vir die gesin of vir 'n sakereis aangesien die woonstel tussen Johannesburg en Pretoria is.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na die balkon met meubels. Daar is onderonderbroke kragtoevoer tydens beurtkrag wat krag aan die WiFi en TV voorsien. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad-area met sonstoele. Die woonstel is 300 m vanaf Carlswald Lifestyle Shopping Centre, 400 m vanaf Sanridge Square, 4 km vanaf Kyalami Corner en 4 km vanaf Mall of Africa.

Slaapplek

’n Bespreking by 93 On New sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 93 On New
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Orifha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 11

Ligging

  • New-weg 93, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink 93 On New het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 93, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90a82e593c3a0f7072966686c7c2f1f7a68c5b567acff7a8bc46167eb6cdda4368320ae62746d5a3467eebd512dbe54dfd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 93 New Road Carlswald 1684 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.978714411904 28.113816677324
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem