95 Eden Wilds - Peacock Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eden Wilds, Banners Rest 95, Old Pont-weg 87, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
95 Eden Wilds - Peacock Cottage is 'n woonstel op die eerste verdieping in Port Edward, klein oorddorpie aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die see.
Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die gastebadkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die badkamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n mikrogolf toegerus. Gratis WiFi en gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar. Die woonstel het 'n groot balkon met 'n eetarea wat uitsigte oor die omliggende area bied.
Daar is 'n sekuriteit sodat gaste met gerustheid by die piekniekarea kan ontspan en die kinders op die speelarea kan baljaar. Verder is 'n swembad en parkeerplek op die perseel beskikbaar, en gaste kan by die groot dam met water by die ingang plaaslike wild soos eende en swane sien.
Daar is verskeie besienswaardighede insluitend die Umtamvuna-natuurreservaat, Wild Waves Waterpark and Casino en The Pont waar gaste watersportsoorte, visvang en lekker kos kan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by 95 Eden Wilds - Peacock Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Giulio Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 3
Ligging
- Eden Wilds, Banners Rest 95, Old Pont-weg 87, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Banner Rest Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eden Wilds, Banners Rest 95, Old Pont-weg 87, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom