LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 96 op Strand | LekkeSlaap
+13

96 op Strand

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

96 op Strand is 'n lekker huis weg van die huis in Lambertsbaai wat ideaal is vir 'n vakansie by die see en is groot genoeg vir 'n gesin of 'n groot vriendegroep. Gaste kan koffie drink, skemerkelkies geniet of braai met 'n onbeperkte see-uitsig in die agtergrond. Die huis is 100 m van die strand af en is bekend vir die Isabella's-restaurant en is net 5 minute se ry van die Muisbosskerm-restaurant af.

96 op Strand het slaapplek vir 15 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n koningingrootte- en 'n enkelbed, die derde en vierde slaapkamers elkeen 'n dubbelbed, die vyfde slaapkamer 'n dubbel- en 'n enkelbed, en die sesde slaapkamer 3 enkelbeddens. Twee van die badkamers het elkeen 'n bad en ’n stort, die ander 2 het elk ’n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het heelwat banke, 'n TV en binnebraaigeriewe. Die leefarea lei na 'n groot dek rondom 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 96 op Strand sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 96 op Strand
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Strandstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 96 op Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 800
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi5VWeO3Gt0lHo715FS4aDpDQLcctuefsljbTZHzvk1IO85RuXM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (vir 10 persone) 2 5 1 5 96 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -32.100648049522 18.304505036918
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!